Andrewjordaanenseuns.com
  • Produksie Veiling 4 Februarie 2021
  • Produksie Veilings Februarie 2018
  • Nasionale Dormer Veiling 2017
  • Produksie veiling Feb 2017
    • Blog
  • Produksie Veiling 4 Feb 2016
  • Produksie Veiling Julie 2015
  • Dormer Nasionale veiling
  • Merino
  • Dormer
  • Boran
  • Melkery
  • Akkerbou
  • Voerbakke
  • Produksie veilings
    • Produksie Veiling Februarie 2015 >
      • Katalogus >
        • Produksie Veilings 2014 >
          • 28 Augustus 2014 >
            • Katalogs Produksie veiling 6 Februarie 2014 >
              • Produksie Veilings 2013 >
                • Merino Nasionale Veiling 2013 >
                  • Veiling katalogus Augustus 2013
  • Media
    • Boere Raad
  • Produksie Veilings Februarie 2020
  • Produksie Veilings Februarie 2018
  • Produksie Veiling 4 Februarie 2021

Produksie Veiling Februarie 2014

Picture
Duurste Merino Ram verkoop vir R47 500 aan Verfheuwel Boerdery
Picture
Duurste Dormer ram verkoop vir R25 000 aan M.F. Hanekom
Picture
Duurste Dormer ram verkoop vir R25 000 aan M.F. Hanekom

Kyk uit vir inligting oor ons produksie veiling vir Februarie 2014

Daar sal inligting en fotos rakende die veiling met die aanloop na die veiling opgedateer word. In die volgende drie weke voor die veiling. Besoek asb. ons webtuiste om meer inligting te bekom oor die diere wat op die veiling gaan wees.


N.B. Katalogs is beskikbaar onder veiling 6 Februarie 2014
Klik en Download as Pdf.





Waarom baat  dit Andrew Jordaan en Seuns om met die regte genetika te boer?

1.       Noem van wol prestasies afgelope seisoen

2.       Noem van OVK toekenings van afgelope seisoen

Die regte gene is geld in enige boer se sak!

•  Genetika is die proses van eienskap oorerwing vanaf ouers na nageslag

•  Doelwit is om met selektiewe teling die beste eienskappe/gene binne die                                                     

     kudde te bewaar

Hier is die geleentheid om van hierdie puik genetika te bekom



Picture
Namens Andrew Jordaan en Seuns bied ons vanjaar `n uitstekende span Merino ramme aan. Die ramme besog oor hoe kwaliteit wol en besondere bouvorm. Ramme is gekeur die 13 Januarie 2014. Daar sal 99 ramme onder die hammer kom. Die span is van die beste genetika wat ons nog op veiling gesit het.

Merino Ramme Wat Onder Die Hammer Kom

Picture
Picture
Picture

Poenas

Picture

Dormers Wat Onder Die Hammer Kom

Picture
Daar is uitstekende gebruiks ramme wat op veiling kom 15 SP en 16 Kudde ramme. Die ooie is van hoe gehalte met 25 Stoetooie en 9 Kudde ooie.

Picture
Poendoes ASJ12.091 Gebruiks Ram wat op veiling Kom
Picture
Poendoes
Picture
ASJ12.167 Gebruiks ram wat op veiling kom

Boran bulle wat onder die hammer kom!!

Picture

Koeie en verse wat op die veiling kom!!!