Andrewjordaanenseuns.com
  • Produksie Veiling 22 July 2021
  • Produksie Veilings Februarie 2018
  • Nasionale Dormer Veiling 2017
  • Produksie veiling Feb 2017
    • Blog
  • Produksie Veiling 4 Feb 2016
  • Produksie Veiling Julie 2015
  • Dormer Nasionale veiling
  • Merino
  • Dormer
  • Boran
  • Melkery
  • Akkerbou
  • Voerbakke
  • Produksie veilings
    • Produksie Veiling Februarie 2015 >
      • Katalogus >
        • Produksie Veilings 2014 >
          • 28 Augustus 2014 >
            • Katalogs Produksie veiling 6 Februarie 2014 >
              • Produksie Veilings 2013 >
                • Merino Nasionale Veiling 2013 >
                  • Veiling katalogus Augustus 2013
  • Media
    • Boere Raad
  • Produksie Veilings Februarie 2020
  • Produksie Veilings Februarie 2018
  • Produksie Veiling 4 Februarie 2021

Dormer kudde:

Ons Dormer kudde het ontstaan in 2006. Daar was embrios gespoel uit ooie van Abel Jordaan en Louw bloed. Die embrios was toe in merino ooie oorgeplant vir ontvangers. Die Dormer het goed in ons intensiewe boerdery ingepas deur swak ru-voer in kwaliteit vleis om te sit. Ooie word op 12 maande vir die eerste keer gepaar nadat hulle saam die merinos `n veldfase deur gaan. Ons Dormers lam elke 12 maande waar hulle gedruk word om soveel moontlik meerlinge te produseer. Lampersentasies van tot 160% is al behaal. Top genetika word elke jaar ingebring deur ons genepoel te verbeter. Ons probeer `n vroegryp, goeie bouvorm, vrugbare skaap teel wat ons kliente se kuddes na beter hoogtes kan vat.

Nasionale veilings ramme 2016

Produksie veilings ramme 28 Julie 2016

Dormer ooie Produksie veiling Julie 2016

Die volgende Gebruiks ramme kom op die Produsie Veiling 6 Februarie 2014

Picture
ASJ12.091
Picture
ASJ12.167
Picture
Dormer Stoetooie
Picture
Dormer speenlammers Lente 2013
Picture
Lamseisoen Lente 2013